Landbouweekblad

Inflasie lol en rentekoers gaan hoog bly

KORTOM

■ Wêreldvoedselpryse is tans sowat 38% hoër as in 2020.

■ Ekonomiese groeivooruitsigte vir 2023 het verswak in Amerika en China, terwyl die risiko van resessie besonder hoog is in Europa.

■ Amerika en Europa ervaar die hoogste inflasie in vier dekades.

Op 24 November 2022 het die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank aangekondig dat die rentekoers weer met 0,75% verhoog word, wat ons neem na ’n prima rentekoers van 10,5%.

Dit volg op die steeds stygende inflasiekoers van Oktober 2022, wat op 7,6% te staan kom. Dit is aansienlik hoër as die Reserwebank se mikpunt van 4,5%, wat die middelpunt is van die teikenband van 3-6%.

Intussen is produsente-inflasie (op die fabrieksvloer) steeds by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit