Landbouweekblad

Droogte wíl nie wyk in die weste

Aktueel Droogte

Die winterreëngebied van Namakwaland het in die laaste week van Mei reën gekry, op baie plekke meer as ’n outydse duim. Maar sonder gereelde opvolgreën tot in September beteken dit ongelukkig nie die einde van die droogte wat al vir ses jaar daar heers nie. Dit bring darem hoop en doen wondere vir boere se gemoed, sê Johan Coetzee van Doornkraal, Garies.

Hy hoop die reën wat verder voorspel word, realiseer. Soos vele ander boere in Namakwaland wat hul vee in die somer na plase in die Boesmanland neem, was dit nie die afgelope somer vir hom ’n opsie nie.

“Óf die Boesmanland het ons deurgedruk óf Namakwaland, maar hierdie klompie jare is dit alkant wat hy so lyk.”

Hy sê dit is moeilik om te glo hoeveel bosse gevrek het.

“Dit is nou sommer lelik hier. Dit lyk amper die wêreld het gebrand, so swart is hy.”

Omstandighede het dit vir hom onnodig gemaak om skape minder te maak. “Veediewe het 200 skape gesteel, ’n bobbejaan het oor die 100 gevang en ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding