Namakwaland en groot dele van die Boesmanland is nog baie droog, terwyl dele van die westelike Karoo wéér droog is.
Die winterreëngebied van Namakwaland het in die laaste week van Mei reën gekry, maar sonder gereelde opvolgreën tot in September is dit nie die einde