Landbouweekblad

Finansiële droogte nie verby nie

LIGGING NOORD-KAAP

INLIGTING

1. CARNARVON

2. PRIESKA

3. WILLISTON

Die duur en intensiteit van die droogte van die afgelope jare het die waarde van goeie weidingbestuurspraktyke bevestig, maar ook boere onverhoeds betrap. Hoewel groot dele van die ekstensiewe weistreke nog baie droog is, het goeie reën die droogte in ander dele van die Noord-Kaap beëindig. Boere hoop op nog nat somers om die veld en hul boerderyfinansies volkome te laat herstel.

By Prieska waar mnr. Piet Roux op die plaas Biega boer, het hy tot dusver vanjaar bogemiddelde reën ( TABEL ) gekry en is herstel al ver gevorder. Die veld het binne ’n paar maande soos handomkeer verander.

“Ek staan verstom om te sien wat die reën in so ’n kort tyd aan ons veld kon doen. Klein bossies, wat oral begin vestig het, het die bosse wat gevrek het, heeltemal oorskadu.”

Nog ’n goeie reënseisoen word vir hulle voorspel en Roux glo die bossies gaan goed vestig, veral in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh