Landbouweekblad

GOEIE HERSTEL NÁ … DIE GROOT NIKS

KORTOM

■ Hoewel die droogte by Britstown, Van Wyksvlei, Pofadder en Drie Susters verby is, is boere besig om hul kuddes op te bou.

■ Kontantreserwes, likiede bates, soos beeste en hamels, wat maklik en teen goeie pryse verkoop kan word, voerbanke, seleksie vir jonger en produktiewer diere en skuldvermyding is van hul planne om vir die volgende droogte voor te berei.

■ Sommige boere neem waar dat seisoene en die reën ’n maand aanskuif sedert die vorige geslag.

LIGGING

1. Van Wyksvlei
2. Pofadder
3. Drie Susters, Noord-Kaap

Dit was nie net die lang tyd wat die droogte aangehou het, wat boere soos mnr. Kosie Hanekom laat skrik het nie.

Dit was ook die “absolute niks wat later in die veld was” en die hoeveelheid diere wat verlede winter vanweë blootstelling dood is, sê die boer van Shaw se Vlei by Pofadder in die Noord-Kaap.

Hy het maar ’n derde van sy kudde oor. Omdat hy reeds min diere gehad het, het hy nie vee verminder in die droogte nie, maar hy moes ’n hamermeul en menger koop om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related