Landbouweekblad

‘WERK IN ’N GROEP’

KORTOM

■ Al was daar verlede somer soveel berigte oor reën wat uitkoms gebring het, was dit dikwels net ’n tydelike verligting. Groot dele van die ekstensiewe weistreke is nog baie droog.

■ Boere daar probeer om hul uitgedunde kuddes te vergroot, maar dit gaan stadig, en om vee in te koop, is kwalik ’n opsie.

LIGGING INLIGTING

1. Beaufort-Wes, Wes-Kaap
2. Merweville, Wes-Kaap
3. Steytlerville, Oos-Kaap

Dit is moeilik om hierdie droogte aan buitestanders te verduidelik. Dit is nie dat dit nié reën nie, inteendeel, dit het van verlede Oktober af redelik goed gereën, maar in groot dele van die Wes- en Oos-Kaap het die reën in die warmste tyd van die somer opgehou.

Toe plase by Merweville van Oktober tot Januarie goeie reën kry, het hulle gedink die droogte is verby, sê MNR. LUKAS BOTES.

“Die gras het besonder goed gegroei, maar nie die bossieveld nie. Die bossies moet in Maart en April, wanneer dit koeler is, reën kry. Van Januarie af het ons nog nie weer noemenswaardige reën gekry nie. Al is daar ruvoer op die veld, is die voedingswaarde nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related