Landbouweekblad

Makadamias bly veerkragtig deur innovasie

TEGNOLOGIE 360

Om Suid-Afrika se status as die wêreld se grootste makadamiaprodusent te behou, die Chinese aantog te stuit en siekteprobleme te oorkom, word tegnologieë soos biologiese bekamping verfyn en nanohommeltuie en outonome spuite ál meer benut.

Hoewel daar ’n paar slaggate begin ontstaan in die aanvanklike gladde makadamiabedryfsroete, verras die veerkragtigheid waarmee die bedryf keer op keer vorendag kom, sê dr. Schalk Schoeman, navorsingsvoorligtingsbestuurder by Samac, die bedryfsorganisasie vir makadamianeute in Suid-Afrika.

Suid-Afrikaanse makadamianeute is veral gesog op oorsese markte, soos China en die Europese Unie, en gehaltebeheer is baie belangrik om beter pryse te behaal.

“Met die deurlopende verskuiwing van vereistes wat die toediening van chemiese middels betref, word die bedryf gedwing om na nuwe oplossings te kyk. Dít is die projekte wat my opgewonde maak.”

Ál minder skuilplek vir stinkbesies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding