![f072-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/5vl0v6btmobcptvg/images/fileFFYI6BN7.jpg)
Die staatmaker-insekdoder van FMC, Amicor®-insekbestryding, aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®, bied uitstekende beskerming teen teikenplae by mielies, suikermielies, sojabone en sorghum.
Die spesifieke tegnologie bekamp ekonomies belangrike Lepidoptera-spesies. Die formulasie bied gemaklike opsies vir toediening met vinnige werking, hoë insekdodende krag, langdurige beskerming en uitstekende veiligheid vir gewasse en nie-teiken-organismes.
Insekplae soos die Afrikabolwurm, mieliestronkboorder,