Nóg ’n deurbraak van FMC om insekte te bekamp
Aug 12, 2022
2 minutes
Insekplae soos die Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan groot skade aan stapelvoedselgewasse aanrig. Die probleem is dat plaagdoders, soos piretroïede, die plae nie altyd doeltreffend bekamp nie.
Die nuwe Amicor-insekbestryder van FMC is ’n deurbraakproduk wat uitstekende beskerming teen teikenplae by mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days