Stories Wat In Die Landbou Saak Maak
Die eerste ligte ryp het al op 16 Februarie en 17 Februarie in dele van die Suid-Vrystaat voorgekom. Hoewel dit nie gewasskade veroorsaak het nie, was dit besonder vroeg. Daarmee saam wys Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, daarop da