Landbouweekblad

Invoertariewe: ANC meng in met mark

Rubriek

Onlangs is ’n tydelike rabat op sekere invoertariewe op hoendervleis ingestel deur Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging ná konsultasie met die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Terselfdertyd het Patel aangekondig dat die mededingingskommissie die werking van die braaihoenderwaardeketting gaan ondersoek. As dit nie boeliegedrag is nie, dan weet ek nie.

Patel sê sy bedoeling met die rabat op invoertariewe is om ’n basiese voedselproduk bekostigbaarder vir arm mense te maak. Die motivering is verder dat plaaslike pryse bly styg, wat ook ’n misleidende argument is. Boere se staatsgedrewe insetkoste bly styg.

Terselfdertyd erken die kommissie vir), onder meer weens haweprobleme, tekorte aan elektrisiteit en vervoerkoste. Gerieflikheidshalwe ignoreer hy dat plaaslike produsente teen groot koste in ’n groot mate in hul eie krag- en waterbehoeftes moet voorsien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit