Landbouweekblad

Wees versigtig vir dié beleggings

Geldbeplanning

Suid-Afrika is ’n land van wonderwerke; 1994 is ’n bewys daarvan en in 2024 gaan ons weer een benodig. Dit behoort derhalwe niks vreemds te wees dat wanneer dit by beleggings kom, ons ook in wonderwerke glo nie.

Daar kan geen ander rede wees hoekom so baie mense geld in beleggingskemas verloor nie. Tog is 72% van beleggers in Suid-Afrika wat in piramideskemas gevang word, beleggers wat vir die tweede keer gevang word.

FSB-registrasie

Nie almal wat by die Finansiële Diensteraad (FSB) geregistreer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related