Landbouweekblad

Nuwe kultivars, tegnologie span die kroon

Die vernuwingsprys op Fruit Logistica in Berlyn is ingepalm deur ’n groentesoort wat van buite soos ’n murgpampoentjie lyk, maar binne meer soos ’n komkommer is.

’n Nuwe prys is vanjaar op dié internasionale vrugte-ekspo vir die beste tegnologiese vernuwing oorhandig. Die wenner van die eerste FLIA Technology-prys vir vooruitgang in masjinerie en tegnologie is Koppert se unieke Mirical-konsep om roofinsekte vry te stel.

Vyf finaliste is in elke afdeling aangewys. Die meer as 66 000 Fruit Logistica-besoekers kon twee dae lank vir hul gunsteling stem om die wenner aan te wys.

Murgpampoentjie van buite, komkommer van binne

Unica Fresh se Zucchiolo het besoekers die meeste beïndruk. Dit is ontwikkel uit ’n murgpampoentjiekultivar wat inheems in Suid-Amerika is. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit