Verkyk jou aan dié nuwerwetse produkte
May 20, 2022
4 minutes
SAAMGESTEL DEUR LUCILLE BOTHA lbotha@landbou.com
FOTO:
WWW.AMELA-TOMATO.COM
FOTO:
WWW.INCEPTIVEMIND.COM
FOTO:
WWW.SYNGENTAGROUP.COM
Vir die sewentiende jaar is ’n innovasie-eerbewys op die Fruit Logistica-ekspo in Berlyn, Duitsland oorhandig. Vanjaar het die Amela-tamatie met die louere weggestap, maar die ander finaliste was ook nie te versmaai nie.
1 SOET SOOS ’N TAMATIE
Met sowat twee derdes van die stemme wat op Granada La Palma van Spanje se Amela-tamatie verenig is, was dié interessante kultivar ’n wegholwenner. Die idee vir Amela het aanvanklik in 1996 in Japan ontstaan, maar die kultivar word tans in die suide van Spanje verbou. Deur besproeiing tot ’n minimum te beperk, raak die vrug se suiker- en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days