Libstar is in 2005 gestig en lê veral klem op verpakte verbruikersprodukte. Die maatskappy is in 2018 op die JSE genoteer. Die benadering wat gevolg is, was om strategiese aandeelhouding te bekom in bestaande maatskappye met ’n bewese entrepreneuriese benadering en bestuur, en wat goeie groeivooruitsigte het.
Die maatskappy se omset het sedertdien sterk gegroei en hy is nou ’n