Landbouweekblad

Gesonde bestuur plaas RFG in binnebaan

Die Rhodes-voedselgroep het ’n lang, ryke geskiedenis in Suid-Afrika van verskeie entrepreneurs in die voedselbedryf en ’n verskeidenheid besighede wat uiteindelik in 2014 op die JSE genoteer is as RFG Foods.

Die besigheid se oorsprong strek terug tot 1896 met die stigting van Rhodes Fruit Farms, waarna ’n inmaakfabriek in die Drakenstein-gebied in die Wes-Kaap gevestig is.

Later is ’n melkery gevestig en in 1954 is Swazican Fruit Canners bygevoeg, met Tulbagh-boere wat die fabriek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related