Kleinskaalse boerdery speel ’n ál groter rol om in die wêreld se toenemende voedselsekerheidsbehoeftes te voorsien. Om kleinskaalse boere te ondersteun, word tegnologiese vooruitgang voortdurend gemaak om doeltreffende, klimaatbestande praktyke te lewer wat tot hul wins kan bydra.
Pieter Smuts, besturende direkteur van Husqvarna Suid-Afrika, sê hierdie stap om kleinboere te ondersteun, het gelei tot die ontwikkeling van toerusting vir