Só laat jy water langer hou
Feb 25, 2022
1 minute
FOTO’S: VERSKAF
Namate water skaarser word, word die doeltreffende bestuur van hierdie noodsaaklike hulpbron al belangriker. Suksesvolle boere dink voortdurend vooruit en lê die grondslag vir minimale watergebruik.
Skoonmaak is byvoorbeeld ’n uiters belangrike deel van werksaamhede, veral wanneer dit voedselverwant is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days