Landbouweekblad

Dít is hoekom staat ‘handel’ in waterregte wil keer

NuusWater

“ONS skaf verhandeling af,” sê adv. Sipho Skosana, hoofdirekteur vir die bestuur van watergebruikslisensies by die departement van water en sanitasie.

Die afskaffing van die verhandeling van watergebruiksregte is deel van die voorgestelde wysigings aan die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998). Skosana het ná ’n openbare raadplegingsessie oor die wysigings in Boksburg aan Landbou.com gesê wanneer mense waterregte hou, maar nie gebruik nie, betaal hulle steeds die volle heffing. Met die voorgestelde wysiging sal hulle nie meer voordeel kan trek deur verhandeling van die reg nie.

Vroeër die dag het Greg Smith, bedryfshoof van die Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings (SAAFWUA), in die raadplegingsessie gevra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit