Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Ryp kan graanseisoen verder versuur

Die eerste ligte ryp het al op 16 Februarie en 17 Februarie in dele van die Suid-Vrystaat voorgekom. Hoewel dit nie gewasskade veroorsaak het nie, was dit besonder vroeg. Daarmee saam wys Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, daarop dat die minimum temperatuur op Prieska op 16 Februarie 2,5 °C was – die laagste minimum in Februarie sedert minstens 1960, en selfs kouer as die laagste minimum in Maart sedert 1960. Mielielande kry oral swaar, soos dié mielieland by Balfour. In vorige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter