Landbouweekblad

Plattelanders werk saam: ‘Ons doen dit net’

DIE meer as 70 sprekers op die Oplossings vir die Platteland-konferensie het bewys die platteland word nie aan sy eie lot oorgelaat nie, en die toekoms waarop Suid-Afrikaners geregtig is, lyk ál moontliker.

“Van ’n sopkombuis op Bothaville tot suksesvolle boere by Centane het almal tot nuwe insigte gebring. Jy kan nie onveranderd huis toe gaan nie. Die stories maak impak. Dit wys hoe ons eenvoudig weier om slagoffers te wees,” het Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad, gesê.

Operasie regruk

Die Bo-Brakrivier-boerevereniging se ses jaar lange stryd oor dienslewering in die Blouberg- munisipale gebied (naby Vivo in Limpopo) het geëindig in ’n 75%-rabat op eiendomsbelasting – en ’n vereniging wat as ’n gemeenskapsbestuurskantoor dien. “Ons het nie besef ons is besig om meer te doen as wat die dorp gedink het moontlik is nie,” het Erika Helm, bestuurder van die boerevereniging, gesê. Misdaad in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit