Landbouweekblad

Plante met woema danksy deurbrake met weefselkultuur

Vrugte

Die laboratorium het in ’n huis begin, maar verskuif tans die grense wat betref gehalte, gesondheid en vinnige lewering by vrugtebome en gewasse met ’n hoë vestigingskoste.

Dié weefselkultuur-laboratorium, die Tissue Culture Facility (TCF) op die plaas Bernheim naby die Paarl, kon al die protokol vir die Geneva 778-appelonderstam baasraak, asook die UCBI-onderstam vir pimperneute. Albei dié protokolle is uiters kompleks, en wêreldwyd word gestoei om dit te verfyn.

TCF het besef hy kan meer as net sagtevrugte-onderstamme produseer, en het verlede jaar meer as 1 miljoen in vitro-bloubessieplantjies aan kliënte in Afrika, met hul eie afhardingsgeriewe, verkoop. Volgende op TFC se lys is om okkerneut-onderstamme deur weefselkultuur baas te raak. Dan is daar ook navrae oor produkte soos papaja en avokado wat wag.

Met die protokolle nou onder die knie, kan TCF baie vinnig plantjies vermeerder wanneer hy bestellings daarvoor kry.

Charmaine Stander,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter