KONFERENSIES
7 MAART: Herlewingslandboukonferensie op Somerset-Wes, aangebied deur Landbouweekblad. Verstaan die grond en maak jou boerdery volhoubaar en veerkragtig. E-pos: events@landbou.com; meer inligting op bl. 92.
Herlewingslandboukonferensie op Reitz, aangebied deur en die Riemland-studiegroep. Boereperspektiewe en topsprekers.; meer inligting op bl. 92