Graanboere in die noorde van Suid-Afrika maak reeds dekades lank staat op Geringhoff se strooptafels in oestyd. Nou het BHBW, wat Geringhoff se produkte in Suid-Afrika versprei en intensief ondersteun, ook daarin belê om die voordele van dié Duitse tegnologie aan boere in die Swartland en omgewing bekend te stel.
Die terugvoer was oorweldigend, sê