Die teenwoordigheid van Bednar het die afgelope jaar verder uitgebrei namate boere van Noordwes en KwaZulu-Natal tot in die Suid-Kaap die voordele ervaar wat sy reeks swaardiensskottel- en tandwerktuie met grond- en stoppelbewerking bied.
Vergelykende demonstrasies en boere se terugvoer maak dit duidelik – Bednar is in ’n klas van sy eie wat betref doeltreffende