MOEILIKE produksietoestande, ’n onvriendelike beleidsomgewing en, meer onlangs, logistieke probleme, stygende insetkoste en beurtkrag, het ’n erge tol geëis op die bekostigbaarheid van voedsel.
Kandas Cloete, senior ontleder vir tuinbou by die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP), meen die invloed van die onsekerheid rondom die inval van Oekraïne in Februarie