Landbouweekblad

Ekonomiese klimaat kan nuwe produk maak of breek

Die nuwe somerseisoen is voor die deur en landboumaatskappye maak gereed vir die voor- of nadele wat daarin opgesluit lê. Sommige het nuwe produkte op die mark of brei bestaande reekse uit, terwyl ander eers die kat uit die boom kyk.

“Jy moet die omstandighede van die spesifieke sektor waarin jou produk verkoop word, oorweeg as jy iets nuuts na die mark wil bring, hetsy in die graan-, tuinbou- of lewendehawe-bedryf,” sê mnr. Paul Makube, senior landbou-ekonoom van FNB Agribesigheid.

“Vra jouself of daar tans ’n op- of afwaartse neiging is en wat jou produk na die mark bring. Is dit byvoorbeeld iets wat kostebesparend is, help dit met doeltreffendheid, of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit