Landbouweekblad

Insetkoste en tam vraag kan groei bly belemmer

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) hoop die boerprys van melk sal vanjaar sy opwaartse neiging, wat in November 2021 begin het, voortsit. Die gemiddelde boerprys sal na verwagting vroeg vanjaar bó R7/liter wees, sê mnr. Fanie Ferreira, uitvoerende hoof van die MPO.

“Indien die boerprys sowat R7,20/liter is en die prys van voerkonsentraat (70% geelmielies en 30% soja) met 7% daal, sal die melk-tot-voerprysverhouding 1,2:1 wees. Dié lae vlak sal weinig onverwerkte melkvloei stimuleer, maar melkboere sal ten minste meer van hul uitgawes kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc