Finweek - Afrikaans

SOMEROES VERSKAF SILWER RANDJIE AAN EKONOMIE

ondanks inkrimping wat die landbousektor reeds voor die voortslepende Covid-19-krisis geknou het, tel goeie somergraanoeste onder die vernaamste faktore wat dié strategiese en robuuste sektor weer op die herstelpad plaas. Behalwe dat dit stukrag aan volgehoue produksie verleen, is dit welkome nuus vir verbruikers en die landsekonomie.

Na verwagting sal die bruto binnelandse produk (BBP) toeskryfbaaraan landbou in 2020 (jaar-op-jaar) met 10% – weliswaar vanaf ’n verswakte basis – styg. Dit is onder meer te danke aan die verwagte uitstekende oeste in die somergraanstreke.

Só het prof. Ferdi Meyer, besturende direkteur van die Buro virVoedsel-en Landbou-beleid (BFAP), en dr. John Purchase, Agbiz se uitvoerende hoof, op die onlangse Nedbank Agri-webinaar gesê.

Volgens Wandile Sihlobo, Agbiz se hoofekonoom, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr