Landbouweekblad

Monetêre beleidskomitee trap water oor rentekoerse

Rubriek

Die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank het einde Januarie sy besluit verdedig om rentekoerse langer hoog te hou, ondanks ’n verswakkende ekonomie en dalende inflasie.

Dié beleidstandpunt raak die landbou direk, want die baie hoë rentekoers het ’n nadelige uitwerking op verbruikers se besteebare inkomste (wat in die vorige twee kwartale gekrimp het). Dit knou die vraag na voedsel, veral vleis, suiwel en vrugte, wat pryse onder druk hou.

Dit is ook sleg vir finansiering van nuwe projekte. Die rentefaktor maak baie projekte te duur en knou bestaande besighede se kontantvloei.

Daar is ’n meningsverskil oor die aandrywers van inflasie. In Suid-Afrika se geval is dit veral ingevoerde brandstof (waaroor ons geen beheer het nie), asook beurtkrag en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit