Landbouweekblad

Ikoniese Land Cruiser 70-reeks opgegradeer

FOKUSWIELE

Die volgende hoofstuk in die verhaal van die gerespekteerde Toyota Land Cruiser 70-reeks begin met die koms van ’n nuwe aandrywingsopsie vir dié 4x4-ikoon, asook nuwe stilering, opgegradeerde tegnologie en beter toerusting.

Onder sy metaaldop

Tot nou toe was die Land Cruiser 70 beskikbaar met ’n petrolaangedrewe sessilinderenjin (enkel- en dubbelkajuitbakkies) van 4 liter,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit