Landbouweekblad

‘Hippie’-boer op ’n vlieërplank agter Brasiliaanse son aan

Wegbreek

Pieter du Toit (51) was nog nooit ’n man wat kon stilsit en hom net met sy boerdery bemoei nie. Hy is bekend om sy boereplanne waarmee hy gereeld vorendag kom, maar hy is ook ’n avonturier in murg en been. Valskermspringer, langafstandatleet, skubaduiker en vlieërplankryer, om net enkeles te noem.

Hy is ook een van die bestuurslede van die bekende Voet van Afrika-marathon waaraan duisende atlete van oor die hele Suid-Afrika jaarliks deelneem.

Daarom is dit nie juis ’n verrassing dat hy en ’n jare lange vriend (wat anoniem wil bly) einde 2022 summier hul vlieërplanke ingepak en vir drie weke langs die noordoostelike kus van Brasilië gaan vlieërplank ry () het nie. Hy het die boerdery in sy broer en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related Books & Audiobooks