Huisgenoot

MY ROEI NA RIO IN REKORDTYD

SOWAT 7 200 km op die oop see, 10 uur per dag se roei – en 200 kondensmelkies om jou aan die gang te hou. Klink dit soos ’n luilekker seevakansie? Wraggies nie.

Maar Zirk Botha is ’n man wat hom deur niks laat keer of afskrik nie – ook nie deur ongelowige Thomasse wat reken hy is stapelgek om man-alleen oor die Atlantiese Oseaan te wil roei, en dít in ’n boot wat hy self verlede jaar tydens die inperking gebou het nie

Ook nie deur die Kaapse winde wat hom “noord en suid gewaai het” toe hy vroeg in Desember uit Grangerbaai by Kaapstad weggespring het nie. Al het dit dan beteken hy kon daardie keer nie verder vorder as Dasseneiland,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related