Die Connected Support-sentrum is nog ’n dinamiese inisiatief van AFGRI Equipment. Dit is daarop gemik om die landbou-ervaring vir die eienaars van John Deere-toerusting radikaal te verbeter en hulle deel te maak van die voordele wat AFGRI Equipment bied.
AFGRI Equipment besef dat sukses in die landbou nie net oor die aankoop van toerusting gaan nie, maar