Landbouweekblad

Jeug en ervaring blink uit in grootste kompetisie nóg!

Leerders én ervare boere was vanjaar in die kollig met ’n vars arsenaal praktiese planne. ’n Rekordgetal van 61 inskrywings het sake uitgespook en patente wat onafhanklik van Eskom se gebrekkige elektrisiteitsverskaffing bedryf kan word, het die botoon gevoer.

Dit was die 35ste keer dat die kompetisie op die Nampo-oesdag aangebied is, en die borge buiten Graan SA was Omnia en Landbouweekblad.

Louis Strydom, bemarkingshoof van Omnia Nutrilogie, het vanjaar se kompetisie as die suksesvolste nóg bestempel. Die 61 patente wat selfs van Swellendam en Vredendal in die Wes-Kaap en Groblershoop in die Noord-Kaap aangery is, het die beoordelaars behoorlik laat kopkrap.

“Dankie aan almal wat moeite gedoen het om die patente hier te besorg. As ons saamwerk, is een plus een plus een meer as drie.”

Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding