Landbouweekblad

Soveel probleme, soveel oplossings

Die inskrywings vir die gewilde Nampo-boereplannekompetisie was vanjaar dalk nie die grootste nóg nie, maar dit bly ’n fassinerende uitstalruimte van vindingrykheid.

Dr. Pieter Taljaard, uitvoerende hoof van Graan SA, het op die prysuitdelingsgeleentheid gesê Nampo gaan oor ’n visie, nuwe idees en tegnologie.

“Ons wil seker maak die boer het baie dinge om op te konsentreer om volhoubaar en winsgewend te wees. Hierdie vernuwende planmakers dra daartoe by.”

Mnr. WH van Zyl (80) het destyds die leiding geneem om die kompetisie te begin nadat hy saam met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro