Landbouweekblad

Virtueel of nie . . . G’N KEER AAN VERNUFTIGE PLANMAKERS

Die virtuele aard van vanjaar se Nampo het geensins ’n demper geplaas op die inskrywings vir die boerepatentekompetisie nie – nou al ’n instelling by Bothaville en Bredasdorp.

Die gehalte van die 28 inskrywings van Boereplanne, wat Graan SA, Omnia en Landbouweekblad aanbied, het die beoordelaars, mnre. Chris Schoonwinkel, Hannes Haasbroek en Andries Theron (almal van Graan SA), en Donald Brink en Piet Groenewald (albei van Omnia), aangenaam verras.

“Die standaard van die inskrywings was vanjaar soos gewoonlik hoog, en die wenners het bewys dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh