Landbouweekblad

‘Ons wou nog altyd ’n plaas uit niks opbou’

Hoe het julle in Mosambiek beland?

Dit was altyd ons droom om ’n plaas van nuuts af te begin en ons is altyd gereed vir ’n avontuur. Ons het in Suid-Afrika vir my vrou, Leanne, se pa, Gordon Cornish, van Savuka Bonsmaras by Klerksdorp geboer. Die familie het gegroei, dus moes die besigheid ook groei. In Suid-Afrika kon ons nie verder uitbrei nie, want mense om ons wou nie grond verkoop nie. Toe my skoonpa vir ons die geleentheid bied om in Mosambiek te kom boer, het ons dit aangegryp.

Ons het destyds na ander plekke ook gekyk, maar Mosambiek het vir ons die beste groeigeleenthede gebied. Dit verg tyd en moeite en is dalk nie so maklik nie, maar enige onderneming sal werk hier, juis omdat hier nog niks is ten opsigte van ontwikkeling nie. Mosambiek se ekonomie groei boonop tans baie vinnig.

Waar en waarmee boer julle?

Ons bly sowat twee uur se ry van die naaste dorp, Inhassoro, in die Inhambane-provinsie. Dit is in die Govuru-distrik, ongeveer 900 km noord van Maputo. In die subtropiese klimaat met hoë humiditeit en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related