Landbouweekblad

Briewe

BEK-EN-KLOUSEER: TYD VIR DRASTIESE OPTREDE

Hier naby ons op Senekal, by Marquard, het bek-en-klouseer nou ook uitgebreek. Dit gons op WhatsApp soos die boere mekaar aanvat oor die gemors.

Daar is die groep wat meen dat ons moet saamkom en beplan hoe ons dit gaan bekamp. Dan is daar die klomp wat meen dat ons op ons plase moet bly en ons voertuie met F10 moet afspuit as ons enigsins van die plaas af beweeg en terugkeer. F10 gaan seker eersdaags net so gewild wees soos ivermektien gedurende die covid-19-pandemie.

’n Mens het egter baie vrae. As jy nou jou bewegings bestuur, wat maak jy met jou plaaswerkers wat deesdae op die dorp bly en daagliks heen en weer gery word? Wat maak ons Sondae? Bly ons nou weg van die kerk af?

Wat van as jy ’n siek dier kry? Hoe laat jy jou veearts, wat daagliks die hele distrik vol ry, op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related