Landbouweekblad

Briewe

Gegroet

WENBRIEF Ek het die voorreg gehad om vir byna 30 jaar in die skaap-en-wolbedryf te werk. Ná my aftrede het vele nuwer wetenskappe, soos presisieboerdery en smart stock, posgevat, en ek respekteer dit.

Twee sake sal my altyd bybly: Die drie maande lange skaap-en-wolkursus onder leiding van O.P.J. Steyn by die Landboukollege Glen en die skaap-en-woldiens wat deur hoogs kundige skaap-en-wolbeamptes en tegniese beamptes aangebied word.

Stoetdienste, kuddeklassering en skeerhokbesoeke is die belangrikste. Hierdie skrywe het net met kuddeklassering te doen en daarmee saam kuddebestuur. Ek was veral gemoeid met kuddebestuur en hier was dr. Jasper Coetzee die leier op die voorligtingsterrein.

Ek was oortuig dat die kuddeklasseringsdiens verbeter kon word en dat dit deur middel van kuddebestuur moes gebeur. Die rede waarom ek dit dan ook begin toepas het, is omdat daar ’n belangrike formule is: P:G+E (P = fenotipe of voorkoms van die dier, G = genotipe of erflikheid, E = die omgewing waarin die dier verkeer).

Soos kuddeklassering toe toegepas is, het dit hoofsaaklik met die genetiese aspekte van die dier gehandel, terwyl die omgewing minder belangrik was. En dít was die fout.

Beamptes weet daar is vier tekens van bloedarmoede net aan die kop van die skaap. Dit kan op parasietbesmetting dui. Die slymvliese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related