Landbouweekblad

Briewe

PLAASVAKANSIES WAS ’N HOOGTEPUNT

WENBRIEF

Toe ek vanoggend wakker word, het ek al my Godgegewe geskenke begin oopmaak: Ek kan lag, ek kan hoor, ek kan sien, ek kan loop en ek kan die mooiste stories skryf oor my onskuldige kinderdae, veral dié toe ek my verbeel het ek is ’n gebore en opregte boer!

Elke skoolvakansie het ons nefies en niggies op ons oupas se plase, Welcomewood en Arizona in die Oos-Kaap, gaan kuier. Hier het ál die nefies en niggies bymekaar gekom en omtrent die plaas oorgeneem. Ek het al vir my geliefde, eg Afrikaanse tydskrif Landbouweekblad ’n storie gestuur oor Welcomewood. Nou is dit die beurt van Arizona, my oupa Carel Oosthuizen se plaas (sien die foto).

Hy was een van die grootste beesboere in Suid-Afrika en het baie trofees en erkennings ontvang. Ek was en is steeds baie trots op hom en in my oë is hy steeds die hardwerkendste boer. Hy het agt kinders grootgemaak en al agt is hooggeleerd. Hulle lewe nie meer nie, maar hulle sal altyd lewend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related