Landbouweekblad

Vrugbare kanse in ‘klein’ landbouland

Brief uit die buiteland

Hy het altyd met die een voet in Suid-Afrika en die ander een in Zambië gestaan, maar Renier Jansen van Vuuren beskou dié land al langer as ’n dekade as sy tuiste. Hiervandaan reis hy landwyd en die wêreld vol.

Buiten dat hy bok- en beesrasse help teel wat geskik is vir Zambië se subtropiese klimaat, is hy betrokke by verskeie projekte om die landbou te ontwikkel. Die opleiding en opheffing van klein- en opkomende boere lê hom die naaste aan die hart.

Vertel meer van jou besigheid en hoe jou gesin in Zambië beland het?

Ek het tussen Suid-Afrika en Zambië grootgeword met my ouers wat in die jagbedryf in Zambië betrokke was. My ouers het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad2 min read
Blokraaisel 1769
Sluitingsdatum: 13 Junie 2024 Vandeesweek kan 1 leser ‘n Boereplaas Bordspeletjie wen. Leidraad: ’n Tradisionele gereg. Lees op bl. 90 hoe dit werk. Een leser kan 'n Boereplaas Bordspeletjie wen. NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik d

Related