Landbouweekblad

‘Pak die skuif stuk-stuk aan’

Toe Lambert Theron sy boerdery by Groblersdal in Limpopo ’n dekade gelede na Georgië uitbrei, het hy geweet daar lê vir hom groot aanpassings voor, maar hy het daarvoor kans gesien. Vandag boer hy en sy gesin lekker daar in die vreemde. Hulle het darem nie sak en pak padgegee nie, maar hul boerdery en ’n besigheid in Suid-Afrika behou.

Lambert en Hettie se een seun, Ruhan, boer saam met hulle in Georgië.

Waar bly jy en jou gesin nou?

Ons woon in Sartichala, Georgië, maar ek is ongeveer vyf maande van die jaar in Suid-Afrika omdat ons nog besigheidsbelange daar het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh