Landbouweekblad

Fyn bestuur voorkom nare verrassings

Jong boere

Die afgelope vyf jaar is gekenmerk deur natuuruiterstes en onsekerheid op die markte. Baie nat tot baie droë weer het gedreig om produksie te knou, en produk- en insetpryse het vreemde spronge gemaak sedert die covid-19-inperking en toe Rusland se inval in Oekraïne.

Jurie Groenewald (33) van Grunerbe Korino (Edms.) Bpk. by Riviersonderend in die Wes-Kaap meen ’n mens moet bewus wees van hoe die klimaat, markfaktore en arbeidswetgewing verander en bestuur wat jy kan. Hy het ná skool ’n BCom-graad in bestuursrekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch verwerf en drie jaar lank by Moore Stevens, tans bekend as Moore, ’n ouditeursfirma op Stellenbosch, gewerk.

Hoewel hy aanvanklik in ’n korporatiewe loopbaan belang gestel het, het Jurie gou besef boerdery is in sy bloed. Hy het in 2016 saam met sy pa, Leon, kom boer.

Hulle boer met gars, koring, kanola, Merino’s en lusernweiding in ’n lang rotasie met die kontantgewasse.

Gewoonlik kan die lusern ses tot agt jaar mooi lyk. Daarna sal hulle twee jaar koring plant, gevolg deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related