Landbouweekblad

Heli’s tot die redding

Brandbestryding

Sowat ’n paar jaar gelede het Mark Jackson, vlieënier en eienaar van Leading Edge Aviation, ’n benoude oproep van ’n plaaseienaar by Grabouw gekry. Daar het ’n brand in die omgewing gewoed en ten spyte van brandbestryders – ook helikopters – se harde werk, het die brand hul huis begin bedreig. Die eienaar het, met haar versekeraar se goedkeuring, Mark en sy span gevra om te kom help.

“Dit het my aan die dink gesit,” sê Mark. Leading Edge Aviation is een van waarskynlik net twee in Suid-Afrika wat heeljaar lank brande bestry en agter die brandtye aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding