Landbouweekblad

‘Probleme? Watter probleme?’

DIE wisselkoers, verpakkingskwessies en ’n stukkende vriesdroogmasjien was van die redes wat OBP voorgehou het vir vertragings en tekorte met entstowwe die afgelope maande. Tog het die stellings van Luvuyo Mabombo, waarnemende uitvoerende hoof, en dr. Jacob Modumo, produksie-, bemarkings- en skakelhoof, in baie gevalle meer vrae as antwoorde gelaat by vier kenners by wie Landbouweekblad dié stellings getoets het na afloop van dié ongewone mediadag.

Die kenners, veeartse van Gauteng, Noordwes en Mpumalanga, asook ’n dieregesondheidswetenskaplike wat in die entstofbedryf werk, het gevra om anoniem te bly omdat hulle steeds van OBP afhanklik is vir sekere entstowwe en dienste en nie hul kans daarop wil verbeur nie.

OBP het ’n monopolieentstof.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding