Landbouweekblad

Staat sit op sy hande midde-in siekteramp

AL die nodige gereedskap was daar om duisende vrektes weens Afrika-perdesiekte en bloutong te voorkom.

Die vrektes was grootliks weens entstoftekorte, en boonop is dit net deur geluk wat Suid-Afrika ’n uitbreking van slenkdalkoors vrygespring het.

Dié drie siektes het almal een ding gemeen: Die enigste maatskappy wat entstowwe daarvoor verskaf, is Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), ’n maatskappy in staatsbesit wat al jare lank berug is vir tekorte en vertragings in die beskikbaarheid van entstowwe by die aanvang van inentingstye.

Om só ’n probleem die hoof te bied, gee wetgewing die registrateur van die Wet op Misstowwe, Veevoere, Landboumiddels en Veemiddels (Wet 36 van 1947) wye magte om veemiddels vinniger te registreer – ’n proses wat algemeen as ’n noodregistrasie bekend staan.

Sloerende noodregistrasies is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter