Landbouweekblad

Eerste skote klap in entstofstryd

DIE nimmereindigende probleme met OBP moet nou tot ’n punt kom, en daarom het Saai ’n reeks regstappe van stapel gestuur om die krisis enduit te pak.

Só sê Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, oor ’n reeks regstappe wat teen OBP beoog word, en wat die regsfirma Hurter Spies die organisasie oor geadviseer het en behartig. Die sake is as volg.

■ ’n Aansoek om ’n hofbevel wat OBP dwing om inligting oor alle entstofbeskikbaarheid- en vervaardiging bekend te maak.

■ ’n Klag by die mededingingskommissie oor die hoë prys vir entstof teen Afrika-perdesiekte.

■ ’n Moontlike klasaksie vir skade wat boere gely het weens die onbeskikbaarheid van entstof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding