Landbouweekblad

BOERE BETAAL VIR OBP-PALEISPOLITIEK

DIT het die entstofvervaardiger Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) ’n maand gekos om in Februarie te reageer op die ongekende stap van die veeartsenybedryf wat die maatskappy in ’n openbare skrywe gekritiseer het oor entstoftekorte en swak bestuur.

Ondanks dié onderneming deur OBP vir noue samewerking met die veebedryf deur goeie kommunikasie om te verseker daar word in entstofbehoeftes voorsien, is sommige noodsaaklike entstowwe wéér nie beskikbaar nie. Dít terwyl die hoeveelheid siektes toeneem weens die afgelope jaar se nat seisoen.

“Hulle is uit voorraad met absoluut

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc