DAAR sal genoeg bloutongentstof in die komende somerseisoen wees om in Suid-Afrika se behoefte te voorsien.
Dr. Angela Buys, hoofbestuurder van Design Biologix, sê die maatskappy is reeds besig om sy bloutongentstof, Blu-Vax (G4534), te produseer en sal 10 miljoen dosisse